Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for February, 2010

Uit die ICU

Dit gaan GOED met Ora. Sy is uit die ICU en in ‘n gewone saal opgeneem. Volgens Rozanne het die operasie goed afgeloop. Die chirurg het ook “grommets” in haar oortjies gesit indien hulle “Hyperbaric O2″ behandeling wil doen. Ora het weer begin borsmelk kry en sal teen Sondag deur die gastrostomie-buis voeding kry. Sy [...]

Read Full Post »

Operasie suksesvol!

Ora se operasie was suksesvol! Sy slaap vanaand in die ICU. Ek het hopelik later meer nuus. Baie, baie dankie intussen vir elke gebed!

Read Full Post »

Operasie

  Die operasie is geskeduleer vir enige tyd tussen 12h00 en 14h00 vanmiddag by Rooikruis Hospitaal. Bid asseblief vir Ora?

Read Full Post »

Update: Klein Ora

God is GROOT. ‘n Week of wat terug het Oloff en Rozanne Cilliers die ergste verwag – dokters in PE het nie geweet of hul dogtertjie sou oorleef nie. Behalwe vir haar breinskade en al die gepaardgaande mediese probleme soos suig en sluk refleks, moontlike doof en blindheid en ‘n beskadigde kornea, het Ora se [...]

Read Full Post »

‘n Nuwe roete

Die dag toe ek op die blog oor Ora Cilliers begin skryf, het dinge ‘n nuwe rigting ingeslaan. Ek voel klaar en leeg gepraat oor myself. Dit gaan goed met my en hopelik is ek binne die volgende 2 tot 3 jaar weer geheel en al my ou self (sonder ‘n rol toiletpapier onder die [...]

Read Full Post »

Beter, dankie!

Net gou ‘n vinnige enetjie om al die belangstellendes te laat weet dat dit heelwat beter begin gaan het met klein Ora Cilliers – danksy soveel mense se gebede! Sy is oor die naweek ontslaan en dit gaan baie beter met haar asemhaling. Oloff en Rozanne het dadelik na haar ontslag met haar Kaapstad toe [...]

Read Full Post »

My ervaring met siekte het my geleer dat niks te groot is vir God nie. En hoe bevrydend dit is om jou hele swaar pakkasie in Sy hand neer te sit en te kan glo en vertrou op Sy ingryping – al maak dit nie vir ons dadelik sin nie. Maar dit moet so ontsettend, [...]

Read Full Post »

Bid asseblief?

In ‘n vorige bloginskrywing het ek verwys na vriende se babadogtertjie wat tydens geboorte ‘n breinbesering opgedoen het. Na weke in die ICU is sy einde verlede jaar uit die hospitaal ontslaan – en word die pragtige klein dogtertjie tuis versorg. Klein Ora Cilliers van Humansdorp het egter nou ons gebede ontsettend nodig. Ek het [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.