Ora se operasie was suksesvol! Sy slaap vanaand in die ICU. Ek het hopelik later meer nuus. Baie, baie dankie intussen vir elke gebed!
« Operasie
February 24, 2010 by Who Shall I Fear?
Ora se operasie was suksesvol! Sy slaap vanaand in die ICU. Ek het hopelik later meer nuus. Baie, baie dankie intussen vir elke gebed!
Prys die Here!
Ons bid vir julle en spesiaal vir Ora.
Ons dink deurentyd aan julle.
Di
Hallo julle
Ons dink baie aan julle.. Bid vir julle sonder ophou!! Bid ook dat Jesus haar in Sy arms sal toevou en koester soos net n Pappa kan.
Groete
Estelle Naude