Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Maart, 2010

Ora Cilliers is die oggendure in haar bedjie oorlede. Dra asseblief Oloff en Rozanne en hulle families en vriende, wat so betrokke was by Ora en haar so intens liefgehad het, aan die Here op. Hulle het bomenslike krag nodig om hierdie reuse verlies, en al die verliese wat dit voorafgegaan het, te verwerk. Ora [...]

Read Full Post »

“Ora sterk baie goed aan! Die operasie was ‘n sukses alhoewel dit ‘n challenge vir die dokters was omdat sy so klein is. Hulle het ook grommets ingesit indien ons later Hyperbaric Oxygen Treatment wil oorweeg. Ek het kontak gemaak met ‘n vrou in Amerika wat ‘n blog het oor ‘n seuntjie wat ook seergekry [...]

Read Full Post »

Ora ontslaan

Jammer vir die lang wag vir nuus oor Ora. Sy is Maandag uit die hospitaal ontslaan en dit gaan BAIE goed met haar. Sy kry haar voedings via die “peg” in haar magie – en alles verloop vlot. Ora is regtig ‘n klein vegtertjie – dit is ‘n wonderwerk dat sy so goed herstel het [...]

Read Full Post »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.