Ora Cilliers is die oggendure in haar bedjie oorlede. Dra asseblief Oloff en Rozanne en hulle families en vriende, wat so betrokke was by Ora en haar so intens liefgehad het, aan die Here op. Hulle het bomenslike krag nodig om hierdie reuse verlies, en al die verliese wat dit voorafgegaan het, te verwerk. Ora het duisende mense se harte aangeraak – en ons sal haar so mis!
My hart gaan uit na julle, maar ons weet dat God al haar seer weggeneem het. Mag die tyd berusting bring vir julle.
Baie sterkte aan die ouers en familie……net Jesus kan en sal julle trane afdroog! Julle bly in my gebede!
Baie baie sterkte aan julle… en ook aan die familie. Ons bid dat Jesus julle sal vertroos..
Estelle
Tiny Angel
For a brief and fleeting moment
An angel touched the ground
With tiny wings and halo
And sweet soft angel sounds
Blessing the lives of others
In beauty and in grace
Those that saw her knew that
God had touched her face
The angel came for reasons
We may not understand
Her journey brief with gifts so great and
Guided by God’s hand
For the Angel left so much
behind, left nothing here undone
She gave herself so others live
Just like her Father’s Son
So rest now tiny Angel
Your work on Earth is through
In the beauty of God’s Perfect love
He saw his gift in you
A Chambers