Die mens is ‘n ongelooflike wese – vol teenstrydighede. Aan die een kant is ons so broos, breekbaar en sterflik klein. En aan die ander kant het ons ongelooflike krag, deursettingsvermoë, die vermoë om terug te bons as ons soos ‘n balletjie teen ‘n muur vasgegooi word. Vir diegene wat nou eers begin lees en nie [...]
Archive for April, 2010
Einde van dié hoofstuk
Posted in Uncategorized on April 19, 2010 | 2 Comments »